MEESTER
& NEELSIE
deur Danie Cronjé







Deesdae is die SABC
televisieprogramme so
vervelig, die kinders sluip weg om huiswerk
te doen.
Plooie is
oorerflik. Ouers kry dit van hulle kinders.
Die blondine sê: ' Ek gaan bietjie
my plante natgooi.' Die Brunet sê: 'Maar dit reën dan buite.......... ' Die
blondine antwoord: Hellllllooooooooooooooo.......... Ek gaan mos my reenjas aantrek!!!!!!!!!'
Jan & Piet is moeg vir selfone en gebruik posduiwe. Jan stuur vir Piet 'n
duif sonder 'n nota. Piet stuur terug "Wa's di Nota?" Jan sê "Jo
stupid....dis 'n missed call!!"
WAT MA MY GELEER HET: Sy het my LOGIKA geleer: "Want ek sê so, dis hoekom." Sy het my geleer om VOORBEREID TE WEES: "Maak seker jy
trek skoon onderklere aan vir ingeval jy in 'n ongeluk kom." Sy het my IRONIE geleer: "Hou aan lag en ek gee jou
iets om oor te huil." Sy het my van UITHOUVERMOË geleer: "Jy sal net daar bly
sit tot al jou spinasie klaar is." Sy het my van die WEER geleer: "Dit lyk asof 'n tornado
deur jou kamer is." Sy het my SKYNHEILIGHEID geleer: "Het ek jou nie al 'n
duisend maal gesê nie, moenie oordryf nie!" Sy het my van GEDRAGSVERANDERING geleer: "Hou op om
soos jou pa op te tree."
Juffrou vra die
kinders in die Engelse taal klas om 'n sin met 'detail' te maak. Jannie se hand gaan onmiddellik omhoog en hy
antwoord: “The Horse jumps over the fence, first the head and then detail.”
Koos tender om 'n plantasie
bome af te kap en wen die tender. Hy ariveer alleen met 'n byl. Hulle vra waar is die res van sy mense en sy
toerusting. Hy sê hy's alleen en het sy
byl by hom en daar s dus nie 'n probleem nie. Die mense is baie bekommerd
en vra hoe op dees aarde gaan hy al die bome afkap as dit net hy is met ‘n
byl. Waar het jy voorheen gewerk vra
hulle? In die woestyn. Hulle skater
lag en sê hy moenie simpel wees nie, daar's nie bome in die woestyn nie. Koos
antwoord, natuurlik weet ek dit, ek het hulle afgekap!
Wetenskaponderwyser:
“Sê
nou
ek gooi
hierdie
twintigrandnoot
in hierdie
vloeistof.
Dink
julle
dit
sal
oplos?”
Jannie:
“Nee,
Meneer.”
Onderwyser:
“Mooi
Jannie,
hoe
weet
jy dit?”
Jannie:
“Meneer
sal
nooit
‘n twintigrandnoot
in ‘n
vloeistof
gooi
wat
dit
sal
laat
oplos
nie!”
Adam
en Eva
Die
Sondagskooljuffrou
leer
vir
haar
klassie
hoe
die
mens
geskape
is.
Jannie
stel
veral
belang
toe
hy hoor
Eva
is uit
Adam
se ribbebeen
geskape.
Later
die
week
sien
sy ma
hy lê.
Dit
lyk
of hy
siek
is.
"Wat
makeer?"
vra
sy.
"Ek
het
'n pyn
in my
sy.
Ek dink
ek gaan
'n vrou
kry,"
antwoord
Jannie.
Onderwyseres:
Noem
vir
my twee
voornaamwoorde.
Jannie:
Wie?
Ek?
Mooi
so Jannie!
Eendag
kom
Jannie
by die
huis
aan
en sê:
“Pa,
Sussie
het
vandag
‘n potlood
by die
skool
gesteel.”
“Gaan
roep
vir
Sussie,”
sê
sy pa.
Sussie
kom
met
lang
treë
die
gang
af.
“Sussie,
het
jy vandag
‘n potlood
by die
skool
gesteel?”
vra
Pa
“Ja,
Pa”
erken
Sussie.
“Hoekom
het
jy dit
gedoen?”
wil
Pa weet.
“Pa
sien,
Juffrou
sou
my doodmaak
as ek
nie
vandag
‘n potlood
by die
skool
gehad
het
nie.”
Sê
Sussie,
“Toe
vat
ek maar
ene.”
“Ai,
Sussie,
as jy
net
vir
my gesê
het,
het
ek vir
jou
een
by die
werk
gevat.”
antwoord
Pa.
Die
onderwyseres
wil
die
voordele
van
ontwapening
aan
die
klas
verduidelik.
'Wie
van
julle
is
teen
oorlog
gekant?'
vra
sy.
Almal
steek
hulle
hande
op.
"Jannie,
hoekom
is jy
teen
oorlog
gekant?'
vra
sy.
Jannie":
'Want
oorloë
maak
geskiedenis."
Hondelewe
My
hond
is bekommerd
oor
die
ekonomie
omdat
Epol
met
R2.00
op is
- Dis
amper
R14.00
in hondegeld!
Waarom
hou
die
dom
blondine
'n leë
melkbottel
in haar
yskas?
Vir
mense
wat
van
swart
koffie
hou.
Djou
Honour
Regter
aan
aangeklaagde:
Hoe
kan
jy onskuldig
pleit
as 5
persone
jou
sien
steel
het?
Gammat:
Djou
Honour,
5 is
niks,
ek kan
djou
thousands
bring
wat
my nie
gesien
steel
het
nie
Lipstiffie
op Skool
'n
Aantal
dogters
op skool
het
vir
die
snaaksigheid
begin
om pouses
lipstiffie
op te
sit
en dan
die
spieëls
in die
badkamers
te soen
soen.
Elke
aand
moes
die
onderhoudspersoneel
die
spieëls
was
en die
volgende
dag
was
dit
weer
dieselfde
storie.
Nadat
die
skool
dit
nie
langer
kon
verdra
dat
hulle
die
skuldiges
nie
kon
vastrek
nie,
roep
die
hoof
eendag
al die
dogters
na die
kleedkamers
om vir
hulle
te wys
hoeveel
werk
dit
is om
die
spieëls
elke
dag
skoon
te maak.
Die
onderhoudsman
het
die
skoonmaak
proses
gedemonstreer.
Eers
dip
hy die
"squeegee"
in die
toilet
bak
om dit
nat
te maak
en vryf
han
hard
om die
spieël
skoon
te kry.
Hy
moes
herhaalde
kere
die
squeegee
weer
in die
bak
druk.
Nodeloos
om te
sê,
die
spieëls
het
daarna
vir
weke
silwerskoon
gebly.
Koos,
vra
vir
Jan:
"Is
Portugal
ver?
Jan:
"Kan
nie
baie
ver
wees
nie.
Daar
is Portugeese
kinders
in my
klas
en hulle
ry met
fietse
skool
toe.
Koos,
waarheen
is jy
oppad?
Ek
gaan
'n mes
koop
daar
onder
in die
dorp.
Hoekom
koop
jy nie
sommer
een
by die
winkel
op die
hoek
nie?
Nee
man
hulle
is niks
werd
nie,
ek het
al twee
daar
gekoop
en hulle
altwee
verloor.
Dosent:
"Dit
is die
tweede
keer
dat
jy laat
is vir
die
agtuur-klas.
Onthou,
dit
is ongesond
om so
laat
te slaap"
Student:
"Meneer,
dit
mag
ongesond
wees,
maar
ek is
nie
op universiteit
vir
my gesondheid
nie.”
Waarom
het
'n Tiger
Moth
vliegtuig
'n skroef?
Om
die
vlieëneir
koel
to hou
- hy
sweet
verskriklik
as hy
gaan
staan!
Juffrou
vra
vir
die
graad
een
klas
wie
wil
almal
hemel
toe
gaan.
Almal
steek
hulle
hande
op behalwe
Jannie.
Juffrou:
"Jannie,
hoekom
wil
jy nie
hemel
toe
gaan
nie?"
Jannie:
"Juffrou
my ma't
gesê
ek moet
na skool
reguit
huistoe
gaan.
Mike
&
Kallie
gaan
grootwild
jag.
Hulle
mis
'n leeu
rakelings
en die
leeu
storm
op hulle
af.
Hulle
skrik
so groot
en verloor
hulle
gewere
en hardloop
vir
al wat
hulle
werd
is.
Mike
wag
om 'n
bos
met
'n handvol
sand
en gooi
dit
in die
leeu
se oë
toe
hardloop
hulle
verder.
Die
leeu
begin
weer
met
hulle
opvang,
maar
Kallie
begin
stadiger
loop.
Mike
skree
vir
Kallie,
die
leeu
gaan
jou
vang!
Aikôna,
sê
Kallie,
ek is
nie
die
een
wat
sand
in sy
oë
gegooi
het
nie....
Jannie
se ma vra een aand dat hy die besem vir haar te
gaan haal op die agter stoep. Jannie sê vir mamma hy is te bang. Mamma:
Moenie bang wees nie Jannie, Liewe Jesus sal saam
met jou op die stoep wees. Jannie dink so bietjie
en maak die deur so skrefie oop en sê: "Liewe
Jesus gee asseblief vir my die besem aan."
|