Inskrywings

 

 



 

 

Indeks

 

Skooltye & Periode-indeling

 

Inskrywingsvorms

 

Skooltye                                                                               terug na indeks

SKOOLTYE EN REËLINGS 2011

 

·         Die skool begin om 07:30 en daar word verwag dat alle leerders betyds sal wees.

·         Geen ouer word op die speelterrein toegelaat nie.  U kan nie by u kind wag tot die klok     lui nie.  Meld asseblief aan by die kantoor.

·         Die hekke aan die bo- en onderkant van die skool in Negende Laan en Alexandrastraat     moet deur die leerders gebruik word om in en uit te gaan. 

·         Gr R – 3 leerders se ouers moet hulle by die kanthekkie in Alexandrastraat by die     netbalbane op en aflaai.

·        Graad 4-7 leerders se ouers moet hulle op en aflaai by die klein hekkie in Negende Laan.     Ouers met kinders in beide fases, moet hulle in Alexandrastraat by die netbalbane op en    aflaai.

·         Geen leerder en/of ouer mag van die personeel se elektroniese skuifhek gebruik maak     nie.  Dit veroorsaak geweldige opeenhoping van verkeer en u kind se veiligheid kan nie     gewaarborg word nie.

·         Ouers word versoek om asseblief nie voor die personeelhek stil te hou of leerders op of     af te laai nie.

·         Geen leerder mag op ‘n fiets binne die skoolterrein ry nie – die fiets word gestoot tot by     die graad R-heining en daar vasgemaak met ‘n ketting.

·         Wanneer ‘n leerder eers binne die skoolterrein is, mag die terrein nie verlaat word,     sonder die toestemming van ‘n personeellid nie. 

·         Leerders plaas hulle tasse in die oggend in netjiese rye by hul voogklasse (graad 1-3) of     registerklasse (graad 4-7).

·         Geen tasse mag voor skool of naskool op die stoepe of terrein rondlê nie.

·         Geen leerder word ná die klok gelui het by die snoepie toegelaat nie.

 

 

GRAAD R -        07:30 – 12:40   Maandag - Vrydag

 

GRAAD 1 -        07:30 – 12:40   Maandag - Vrydag

 

GRAAD 2 -        07:30 – 12:40   Maandag - Vrydag

 

GRAAD 3 -        07:30 – 13:00   Maandag - Vrydag

 

 

Daar is ‘n wagklas vir die gr R – 3 leerders wat nie dadelik afgehaal word nie.  Hulle bly in hul klas tot hul ouer boeties/sussies hul kom haal of hulle naskool toe moet gaan.

 

GRAAD 4 -        07:30 – 13:30   Maandag - Vrydag

 

GRAAD 5 -        07:30 – 13:30   Maandag - Vrydag

 

GRAAD 6 -        07:30 – 13:30   Maandag - Vrydag

 

GRAAD 7 -        07:30 – 13:30   Maandag - Vrydag

SKOOLTYE VIR 2012:

GRAAD R -        07:30 – 12:40   Maandag - Vrydag

 

GRAAD 1 -        07:30 – 12:40   Maandag - Vrydag

 

GRAAD 2 -        07:30 – 12:40   Maandag - Vrydag

 

GRAAD 3 -        07:30 – 13:00   Maandag - Vrydag

 

 

Daar is ‘n wagklas vir die gr R – 3 leerders wat nie dadelik afgehaal word nie.  Hulle bly in hul klas tot hul ouer boeties/sussies hul kom haal of hulle naskool toe moet gaan.

 

GRAAD 4 -        07:30 – 13:30   Maandag - Donderdag

GRAAD 5 -        07:30 – 13:30   Maandag - Donderdag

GRAAD 6 -        07:30 – 13:30   Maandag - Donderdag

GRAAD 7 -        07:30 – 13:30   Maandag - Donderdag

 

 

Periode-indeling

1.      07:30 - 08:20
2.      08:20 - 09:00
3.      09:00 - 09:40

Pouse : 09:40 - 09:55

4.      09:55 - 10:35
5.      10:35 - 11:15
6.      11:15 - 11:55

Pouse : 11:55 - 12:10

7.      12:10 - 12:50
8.      12:50 - 13:30

 

 

Inkrywingsvorms                                                                                         terug na indeks

 

Skool Inskrywingsvorm 2012 (389kb)

Naskool Inskrywingsvorm 2012 (214kb)

Skoollied                                                                                  terug na indeks

 

OPSAAL!

lied van laerskool florida

(C.H. Rönnebeck)

Tussen lowergroen en blommeprag,

Waar die heuwels glansend dein,

Het verrys 'n mooi simbool van krag,

Het ons dierbaar Skool verskyn!

As ons leuse "OPSAAL" luid weerklink,

Word die hele land bekoor.

Op en wakker, jonge burgers flink,

Laat die juigkreet OPSAAL hoor!

Refrein:

Dit is Florida wat brandwag staan,

Helder klink die roep "Werda!"

Ons sal OPSAALons

sasl voorwaarts gaan

Op die pad van SuidAfrika!


Kopiereg 2006+.  Alle regte voorbehou.
laerskoolflorida@gmail.com