| NASKOOLSENTRUM
(011 472-7423) TYE: STRENG 13:30 - 17:45
‘n
Hartlike woord van welkom by die naskoolsentrum
van ons skool. Ons vertrou dat ons, soos in die verlede,
lekker sal saamwerk. By ons naskoolsentrum maak ons
slegs van ons onderwyspersoneel gebruik.
Personeel
betrokke by die naskool is:
|
|
Mnr
Francois du Toit (Skoolhoof) 083
264-5505
|
Me
Visa Woest (Algemene Bestuurder)
|
|
|
Me
Cornel Mouton
|
Me
Rita Busser
|
|
|
Me
Ingrid Maritz
|
Me
Candice Harrison
|
|
|
Me
Janet Herholdt
|
Me
Mercia Bacon
|
|
|
Me
Christa Bushney
|
Me
Teresa du Toit
|
|
|
Mnr
Marius Bushney
|
Me
Rina Vlok
|
|
|
Me
Rianita Kerwan
|
|
|
|
|
|
Soos
by enige naskool, wil ons graag die volgende reëlings
onder u aandag bring:
- Leerders
meld direk na skool by K 26 aan, vir die neem
van die register.
- Indien
die leerder op ‘n gegewe dag nie die naskool
kan bywoon nie, moet u asseblief vir ons laat
weet (skriftelik óf telefonies by 472-7423).
Daar word andersins aanvaar dat die leerder
afwesig is, óf die betrokke dag
nie die naskool besoek nie.
- Leerders
mag slegs op plekke speel soos aangedui by die
naskool. Geen leerder mag tussen klasse ronddrentel
nie.
- Nà
skool trek leerders gewone klere aan. Toilette
mag nie sonder toestemming besoek word nie.
- Alle
leerders het ‘n minimum studietyd van een uur.
Studietyd is vanaf 15:00 - 16:00. Studietyd
is verpligtend vir alle leerders.Ons sal nooit
al die huiswerk gedoen kry nie, en dus ook nooit
die betrokkenheid van die ouer by huiswerk kan
wegneem nie. Al kweek ons net die dissipline
en verantwoordelikheid by die leerder, het ons
al baie bereik. Senior leerders wat langer wil
studeer, sal toegelaat word. Leerders moet dus
die nodige studiemateriaal vir die week se toetse
by hulle hê.
- Studieklasse
word bepaal na gelang van hoeveelheid leerders.
- Geen
speelgoed word toegelaat nie. Speelgoed raak
weg en veroorsaak oneindige probleme en hartseer.
- Klere
moet asseblief duidelik gemerk wees.
Vir fooie
verwys na die finnasies bladsy.

Naskool
Inskrywingsvorm
2012
|