|
30 Augustus
2011 0/11
Krieketwedstryde teen Constantia Kloof Primary op hul velde
30 Augustus 2011 0/10
Krieketwedstryde teen Constantia Kloof Primary
Op Hoërskool Florda se velde
31 Augustus
2011 0/7
& 0/8 Krieketwedstryde op La Salle College se velde
31 Augustus
2011 0/9
Krieketwedstryde teen Ridgevale Primary
Op Hoërskool Florda se velde
1 September
2011 Hokkie
Ligawedstryde teen Laerskool Helderkruin op hul velde
Program:
Daar is geen Seunspan-wedstryde nie, slegs dogterspanne
Die Juniors speel op Baan B en die Seniors speel op Baan A.
14:00 - 14:15
0/10 Baan B
14:40 -
14:55 0/11
Baan B
14:00 -
14:20 0/12
Baan A
15:00 -
15:10 0/13
Baan A
1 September
2011 Toetse
Gr 4-7 Engels
1 September
2011 2de
span Krieketwedstryde teen Constantia Kloof Primary
Op
Hoërskool Florda se velde
1 September
2011 1ste
span Krieketwedstryde teen Constantia Kloof Primary op hul velde
2 September 2011
LOSLITDAG
Ons tema is Rock & Roll en al die
kinders moet volgens hierdie tema
aantrek.
Daar
gaan 'n junior en senior "rock & roller" aangewys word wat 'n
kontantbedrag gaan
wen.
Die
kostes per leerder is R10 en moet so gou moontlik by die registeronderwysers inbetaal word.
6 September
2011 0/11
Krieketwedstryde teen Laerskool Helderkruin
Op
Hoërskool Florda se velde
6 September
2011 0/10
Krieketwedstryde teen Laerskool Helderkruin op hul velde
7 September
2011 0/9
Krieketwedstryde teen Laerskool Roodekrans op hul velde
8 September
2011 Toetse
Gr 4-7 Afrikaans
8 September
2011 Hokkie
Ligawedstryde teen Maragon Private School op hul velde
8 September
2011 2de
span Krieketwedstryde teen Laerskool Helderkruin op hul velde
8 September
2011 1ste
span Krieketwedstryde teen Laerskool Helderkruin
Op
Hoërskool Florda se velde
10 September
2011 Mini-Hokkie
Wedstryde op Laerskool Dr Havinga se Velde
13 September
2011 0/11
Krieketwedstryde teen Laerskool Dr Havinga op hul velde
13 September
2011 0/10
Krieketwedstryde teen Laerskool Dr Havinga
Op
Hoërskool Florda se velde
14 September
2011 0/9
Krieketwedstryde teen Laerskool Helderkruin
Op
Hoërskool Florda se velde
15 September
2011 Wiskunde toets
Gr 4-7
15 September
2011 Hokkie
Ligawedstryde teen Laerskool Dr Havinga
Op
Hoërskool Florda se velde
15 September
2011 2de span
Krieketwedstryde teen Laerskool Dr Havinga
Op
Hoërskool Florda se velde
15 September
2011 1ste
Krieketwedstryde teen Laerskool Dr Havinga op hul velde
20 September
2011 0/11 Krieketwedstryde teen
Maragon Private School op hul velde
20 September
2011 0/10 Krieketwedstryde teen
Maragon Private School
Op Hoërskool Florda se velde
20
September
2011 0/11
Hokkie by Bastion Hoërskool om 15:10
21 September
2011
0/9 Krieketwedstryde teen Constantia Kloof Primary
Op Hoërskool Florda se velde
22 September
2011 2de
span Krieketwedstryde teen Maragon Private School
Op Hoërskool Florda se velde
22 September
2011 1ste
span Krieketwedstryde teen Maragon Private School op hul velde
23 September
2011 Sokkie
in skoolsaal. Gr 4-7 R20 toegang.
24
September
2011 DAMESTEE
in Skoolsaal 10:00
25 September
2011 Super 6
Krieket dag op Laerskool Florida se nuwe krieketveld
25 September
2011
Seniorkoor optrede by Gereformeerde Kerk Witpoortjie. Leerders moet om
15:00 aanmeld.
27
September
2011 JAARLIKSE
GHOLFDAG BY CMR GHOLFKLUB
27 September
2011 0/11 Krieketwedstryde teen
Weltevredenpark Primary School op hul velde
27 September
2011 0/10
Krieketwedstryde teen Weltevredenpark Primary School
Op Hoërskool Florda se velde
28
September
2011 PRETDAG/KASKARDAG
28
September
2011 0/9
Krieketwedstryde teen Gustav Preller Laerskool op hul velde.
29 September
2011 1ste span
Krieketwedstryde teen Weltevredenpark Primary School op hul velde
29 September
2011 2de
span Krieketwedstryde teen Weltevredenpark Primary School
Op Hoërskool Florda se velde
17-27 Oktober 2011
REVUE
TOETSROOSTER (Graad 4-7):
25 Augustus
2011 NW
1 September 2011
Engels
8 September
2011
Afrikaans
15 September
2011 Wiskunde
* Ander leerareas: - Deurlopende
Assessering
-
Eksamens van Departement
-
Klastoetse
Afbakenings sal vroegtydig aan
leerders gegee word.
|