|
Skool gelde 2011 terug
na indeks
|
|
|
Die goedgekeurde skoolgelde vir 2011 is as volg. |
|
Vir een leerder in Laerskool Florida: |
R
650 per maand vir 11 maande (R 6 820 per jaar)
|
|
Vir twee leerders in Laerskool Florida: |
R
1 240 per maand vir 11 maande (R 13 640 per jaar)
|
|
Vir drie en meer leerders in Laerskool Florida: |
R
1 500 per maand vir 11 maande (R 16 500 per jaar)
|
|
‘n Addisionele R 620,00 boekgelde per
jaar is betaalbaar PER LEERDER met inskrywing, om studiemateriaal en werkboeke aan te koop.
|
|
|
Vrystelling
of Vermindering van Skoolgeld
Indien u probleme het met die betaling van skoolgeld, moet u asseblief
vroegtydig met die Finanskantoor in verbinding tree. U moet asb jaarliks
heraansoek om vrystelling doen, dit is nie oordraagbaar van jaar tot jaar of
tussen skole nie. Alle aansoeke word vertroulik
hanteer. 2012 se vorms sal in Januarie 2012 in die finansiële kantoor
beskikbaar wees.
|
|
Skool gelde 2012 terug
na indeks
|
|
|
Die goedgekeurde skoolgelde vir 2011 is as volg. |
|
Vir een leerder in Laerskool Florida: |
R
720 per maand vir 11 maande (R 7 920 per jaar)
|
|
Vir twee leerders in Laerskool Florida: |
R
1 440 per maand vir 11 maande (R 15 840 per jaar)
|
|
Vir drie en meer leerders in Laerskool Florida: |
R
1 780 per maand vir 11 maande (R 19 580 per jaar)
|
|
‘n Addisionele R 750,00 boekgelde per
jaar is betaalbaar PER LEERDER met inskrywing, om studiemateriaal en werkboeke aan te koop.
|
|
|
|